Die Sedoos
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
O siesa Mona Lisa!
Hou vas jou matras.
Of jou perm waai weg.
Die sedooswind waai kwaai.
Hy waai jou teen 'n tolbos, rolbos, narrabos vas.
Ooswind bring warmte en kos.
Virrie kus vanaf die ooste.
As die ooswind nie waai nie.
Dan kom die reent nie kwaai nie.
'n Voorspelling soos min.
Stof oral tussen in.
Stof tussen die tanne.
Stop oppie hande.
Warmte virrie kus.
Skemerbraaivleis se lus.
Kort rokkies weer.
Hou vas, twee hande keer.
Stof en warmte oral oor.
Sedooswind waai los voor.
Ooswind welkom.
Om te vertoef.
Teen die kus.
Skaaprib braai lus.
O siesa Mona Lisa!
Hou vas jou matras.
Of jou perm waai weg.
Die sedooswind waai kwaai.
Hy waai jou teen 'n tolbos, rolbos, narrabos vas.
Ooswind bring warmte en kos.
Virrie kus vanaf die ooste.
As die ooswind nie waai nie.
Dan kom die reent nie kwaai nie.
'n Voorspelling soos min.
Stof oral tussen in.
Stof tussen die tanne.
Stop oppie hande.
Warmte virrie kus.
Skemerbraaivleis se lus.
Kort rokkies weer.
Hou vas, twee hande keer.
Stof en warmte oral oor.
Sedooswind waai los voor.
Ooswind welkom.
Om te vertoef.
Teen die kus.
Skaaprib braai lus.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie