Die straatkind wat ’n kindergarten gebou het

Hy het ’n taxi bestuur vir die inkomste om sinkplaat vir sinkplaat Humblers op te bou.
Tanja Bause
Tanja Bause – Heel in die verste hoek aan die agterkant van die Goreangab- informele nedersetting in Windhoek staan drie kleurvolle sinkhuise. Op die eerste een waarop talle bont
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer