Die week se resep
Die week se resep

Die week se resep

Jacqueline Louw
Whisky en tiemie skemerkelkie
? Whisky skemerkelkie is besonder verwarmend noudat die dae korter en die nagte kouer raak. Die kruie, rokerige en bitter ondertone in hierdie heerlike mengeldrankie van www.allrecipes.com is perfek gebalanseer.
Maak 1 mengeldrankie:
90 ml vars pomelosap
60 ml whisky
15 ml tiemiestroop
Vars pomelowiggie vir garnering
Vars tiemietakkie vir garnering
Vir die tiemiestroop:
8 vars tiemietakkies
¼ koppie suiker
¼ koppie water
Kombineer die tiemie, suiker en water in ? klein kastrol. Bring die mengsel tot kookpunt en prut totdat die suiker opgelos is. Verwyder van die hitte, bedek en laat vir 20 minute trek. Laat die stroop tot kamertemperatuur afkoel voor gebruik of stoor dit in die yskas.
Maak só:
Plaas die vars pomelosap, whisky, tiemiestroop en ys in ? houer met digte deksel.
Skud vir 30 sekondes, skink in ? glas en versier met ‘n pomelowiggie en tiemietakkie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!