Die wenner is . . .
Die wenner is . . .

Die wenner is . . .

Tanja Bause
Mnr. Franz de Witt het Saterdag 'n Harley-Davidson-motorfiets van Nictus Giga in Windhoek gewen. Nictus het die afgelope vier maande 'n landswye kompetisie aangebied waarin mense 'n Samsung-slimfoon ter waarde van N$5 000 of meer moes koop waarna vyf finaliste aangewys is. Hulle het Saterdag by Nictus Giga kaartjies getrek om die wenner te bepaal. Die vier finaliste wat nie die paal gehaal het nie, het geskenkbewyse van N$500 ontvang. Van links is mnre. Phillip Robberts van Nictus, Franz de Witt, William Verdoes (finalis in finale trekking), en ­Andre Hanekom van Nictus. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!