Diesel van Woensdag af goedkoper
Diesel van Woensdag af goedkoper

Diesel van Woensdag af goedkoper

Ronelle Rademeyer
Die prys van diesel daal Woensdag met 30 sent per liter, terwyl dié van petrol onveranderd sal bly.
Die ministerie van myne en energie sê in ‘n verklaring daar was ‘n Februarie ‘n oorverhaling van 32,35 sent per liter op diesel, terwyl die oorverhaling vir petrol 5,3 sent per liter beloop het. Dit volg ná ‘n skerp daling in die prys van ruolie weens vrese oor die ekonomiese impak wat die Covid-19-siekte op die wêreldekonomie gaan hê.
Plaaslike brandstofpryse het die afgelope 8 maande die pas markeer in ‘n poging om die impak van sukkelende ekonomie op verbruikers se sakke teen te werk.
Foto: Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!