Dippenaar pleit Dinsdag
Die 32-jarige mnr. Jandré Dippenaar wat betrokke was in die gru-ongeluk wat die lewens van ses mense geëis het, sal Dinsdag in die streekshof op Swakopmund op die klagte teen hom pleit. Dippenaar en die 17-jarige me. Antonia Klara Joschko wat saam met haar gesin uit Duitsland in Namibië op vakansie was, is die enigste mense wat die ongeluk oorleef het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie