Dippenaar pleit onskuldig op alle klagte
Dippenaar pleit onskuldig op alle klagte

Dippenaar pleit onskuldig op alle klagte

Jessica Botes
Jessica Botes – Mnr. Jandré Dippenaar (32), wat betrokke was by ’n gru-ongeluk­ in 2014 wat die lewens van ses mense geëis het, het vanoggend in die streekshof op Swakopmund onskuldig op alle klagte gepleit.
Die nege klagte sluit onder meer in roekelose en nalatige bestuur, bedrog en moord op die ses oorledenes, die Duitse toeriste, mnr. Walter Helmut (48) en me. Stephanie Dorothea Schemick (49), hul 19-jarige dogter, me. Alexandra Marlene, asook mee. Dina Pretorius (30) van Gobabis, Charlene Schoombe (24) van Windhoek en mnr. JC Horn (27).
Hulle het op 29 Desember 2014 gesterf op die pad tussen Swakopmund en Hentiesbaai.
Lees die volledige berig in môre se Republikein.
Foto Jessica Botes

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!