Dis nou of nooit, su00ea Johnson oor klimaat
Dis nou of nooit, su00ea Johnson oor klimaat

Dis nou of nooit, sê Johnson oor klimaat

Ronelle Rademeyer
Die tyd om iets aan klimaatsverandering te doen, is byna verstreke. “Dit is een minuut voor middernag en ons moet nóú optree. As ons nie vandag iets doen nie, sal dit vir ons kinders môre te laat wees om dit te doen.”
Só het die Britse premier, Boris Johnson, pas tydens die opening van die 26ste konferensie (COP26) van die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor Klimaatsverandering (UNGCCC) in Glasgow, Skotland, gesê.
Sowat 130 staats- en regeringshoofde kry vandag en môre geleentheid om tydens die hoëvlakdeel van COP26 hul nasionale verklarings oor die Kyoto-protokol en Parys-ooreenkoms te lewer.

Foto: Die Britse premier, Boris Johnson, en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, by die opening van COP26 in Glasgow, Skotland. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!