Diverse Namibiese kuns in Indiu00eb vertoon
Diverse Namibiese kuns in Indiu00eb vertoon

Diverse Namibiese kuns in Indië vertoon

Lloyd Zandberg
‘n Multikulturele groep, wat uit 15 Namibiese kunstenaars uit verskeie streke bestaan, neem aan die 34ste Surajkund International Crafts Fair deel. Die fees word vanaf 1 tot 16 Februarie in Indië aangebied.

Die besoek is deur die Indiese regering en die Namibiese ministerie van onderwys, kuns en kultuur georganiseer.

Die hoë kommissaris van Indië, mnr. Prashant Agrawal, het gesê die besoek, die eerste van sy soort, is gereël as deel van Namibië se 30ste onafhanklikheidsvieringe, en bied ‘n wonderlike geleentheid om Namibië se diverse kuns en kultuur ten toon te stel.

Surajkund is die wêreld se grootste kunsuitstalling, wat jaarliks aangebied word en deur meer as ‘n miljoen mense besoek word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!