Dodetal nu00e1 grondstorting styg tot 115
Dodetal nu00e1 grondstorting styg tot 115

Dodetal ná grondstorting styg tot 115

Ethiopië
Estelle de Bruyn
Noodwerkers in die Ethiopiese hoofstad, Addis Abeba, het gister vir die vyfde agtereenvolgende dag deur 'n berg rommel gesoek na oorlewendes, met die dodetal wat vanweë 'n grondstorting tot 115 gestyg het.

Twee liggame is gisteroggend ontdek, het reddingswerkers gesê. Dit nadat 'n woordvoerder van die regering Woensdag aangedui het die dodetal is 113, onder wie 75 vroue. "Aangesien daar nog heelwat vermiste persone is, verwag ons dat die dodetal sal styg,” het 'n noodwerker aan Reuters gesê.

Inwoners van die gebied sê minstens 80 mense word nog vermis. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!