Dodetal styg nu00e1 twee aanvalle in Mogadisjoe
Dodetal styg nu00e1 twee aanvalle in Mogadisjoe

Dodetal styg ná twee aanvalle in Mogadisjoe

NAMPA
Die dodetal ná twee motorbomaanvalle Vrydag in Mogadisjoe, die Somaliese hoofstad, het intussen van 18 na 45 gestyg, het 'n senior staatsamptenaar bevestig. Meer as 36 mense is ook in die selfmoordbomaanvalle beseer wat naby die president se huis en 'n hotel plaasgevind het. Al-Sjabaab het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar. Foto Nampa/AF

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!