Donkerte op Rundu duur voort
Donkerte op Rundu duur voort

Donkerte op Rundu duur voort

Henriette Lamprecht
NamPower sê in 'n verklaring Rundu is steeds sonder krag. Die kragonderbreking duur reeds vanaf Maandag en is volgens die kragvoorsiener weens 'n tegniese probleem wat by die substasie op die dorp ervaar word. 'n Reeks toetse is reeds uitgevoer om die probleem te identifiseer, met 'n gespesialiseerde tegniese span uit Windhoek wat ook na die dorp gestuur is om die onderbreking te ondersoek.
"NamPower werk in samewerking met Nored om die probleem te identifiseer en op te los," lui die verklaring.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!