Dooie pikkewyne op Ichaboe-eiland gevind
Agt dooie Afrika-pikkewyne is die laaste drie weke op Ichaboe-eiland naby Lüderitz. Ichaboe is die buureiland van Halifax waar meer as 350 pikkewyne aan die H5N8 voelgriep virus gevrek het. Die vrektes op Ichaboe kan egter weens ander redes wees en die situasie word dopgehou, sê me. Jessica Kemper, pikkewyn-navorser en -kenner.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie