Dorpe gereed vir groot aankondiging

Tanja Bause
Stemme rol steeds van dwarsoor die land in vir die vier finaliste in vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017).

Besoek Lüderitz, Ondangwa, ­Otjiwarongo en Swakopmund se stalletjies by die Namibië Toerisme Ekspo om meer oor die finaliste te leer en om jou stem uit te bring indien jy nog nie die kans benut het om dalk 'n allemintige N$27 000 in kontant los te slaan nie. Kyk op bladsy 13 hoe om jou SMS te stuur. Die wendorp word môre aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!