Dr. Japie van Zyl kritiek nu00e1 hartaanval
Dr. Japie van Zyl kritiek nu00e1 hartaanval

Dr. Japie van Zyl kritiek ná hartaanval

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die bekende ruimtewertenskaplike en voormalige afdelingshoof by Nasa se Straalaandrywingslaboratorium (JPL), dr. Japie van Zyl (63), het vroeg gisteraand Namibiese tyd 'n hartaanval gehad nadat hy teruggekeer het van sy vroeë oggenddraf in die woonbuurt in Pasadena, Kalifornië, waar hy en sy vrou, Kalfie (62), woon.
Sy toestand is kritiek, het 'n oudskoolmaat en steeds hegte vriendin vanoggend aan Republikein gesê.
Hy is verlede jaar ná 33 jaar van diens by die JPL en 20 suksesvolle ruimtesendings agter die blad, met dié ruimte-administrasie se hoogste toekenning vereer.
Hy het ná sy aftrede die private maatskappy, Hydrosat, begin en was die laaste maande besig met die ontwikkeling en in gebruikstelling van 'n toestel vir vinnige Covid-19-toetse.
Van Zyl is in 1957 op Outjo gebore en het sy kinderjare op Opuwo deurgebring

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!