Dr. Lemmer klop M&K Gertze
Evany van Wyk
Op 12 Julie het die o.19- eerste rugbyspanne van die hoërskole M&K Gertze en Dr. Lemmer mekaar op Rehoboth in die jaarlikse FNB Classic Clashes-reeks die stryd aangesê. Dr Lemmer, op wie se sportterrein die wedstryd gehou is, het ná naelbyt-aksie uiteindelik met 18-16 gewen. Die feesvieringe daarna was groot, aangesien M&K Gertze die vorige twee jaar koning gekraai het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie