Dr. Wotan sterf in Windhoek
Dr. Wotan sterf in Windhoek

Dr. Wotan sterf in Windhoek

Des Erasmus
Een van Namibië se legendariese geneeshere, dr. Wotan Swiegers (72) van Swakopmund, is vanoggend (Woensdag) in ‘n Windhoekse hospitaal dood. Hy was ‘n kankerlyer en die dood het ingetree nadat hy in April ‘n groot operasie ondergaan het waarna hy tot gister ‘n stryd teen die dood gevoer het.
Dr. Swiegers word deur sy vrou, Elmarie, en twee seuns, Wotan en Willem, oorleef. Die seuns woon albei nou in Australië. Soos Elmarie het hulle dr. Swiegers in sy laaste dae bygestaan. In die lewe het hy eers as dokter op Grootfontein gepraktiseer, toe in Suid-Afrka verder gespesialiseer, waarna hy as myndokter van Rössing, die groot uraanmyn in die Namib, teruggekeer het en daarna weer een van Swakopmund se algemene praktisyns was.
Sy belangstelling in die gevare van bestraling het hom ook tot in die amp van voorsitter van die Uraaninstituut gevoer.

Kommentaar

Republikein 2025-02-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 19° | 31° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 30° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 20° | 32° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:56, High tide: 11:31, Low Tide: 18:09, High tide: 00:38 Swakopmund: 18° | 19° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:54, High tide: 11:29, Low Tide: 18:07, High tide: 00:36 Walvis Bay: 18° | 24° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:54, High tide: 11:28, Low Tide: 18:07, High tide: 00:35 Rehoboth: 20° | 30° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 24° | 33° Aranos: 22° | 35° Lüderitz: 17° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 36° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 27° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 18° | 27° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 19° | 26° Durban: 22° | 29° Johannesburg: 18° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 16° | 27° Harare: 18° | 28° #VALUE! #VALUE!