Drankverkope normaliseer Dinsdag
Drankverkope normaliseer Dinsdag

Drankverkope normaliseer Dinsdag

Dani Booysen
Vanaf komende Dinsdag geld die normale voorskrifte vir die gebruik van dranklisensies vir die eerste keer in geruime tyd in Namibië.
Behalwe vir hierdie verligting van regulasies om Covid-19 te bekamp, is die aantal mense wat openbare geleenthede mag bywoon ook vanaf Dinsdag van 200 tot 500 persone verhoog.
Wat reisigers betref, sal iemand met ‘n positiewe PCR-toets wat ‘n sertifikaat kan toon dat hulle in hul land van herkoms in die afgelope drie maande in isolasie was en amptelik ontslaan is, nie weer in kwarantyn hoef te gaan met hul aankoms nie.
Die vereiste van ‘n negatiewe PCR-toets wat nie ouer as sewe dae is nie geld steeds vir alle ander besoekers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!