Drie Chinese gesoek

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg



Die uitvoerende hoof van ­Intelligence Support against ­Poaching (Isap), mnr. Tinus Hansen, het 'n beroep op die publiek gedoen om op die uitkyk te wees vir drie Chinese burgers wat met wildstropery verbind word.

Die verdagtes is mnre. Lin Qinsheng (51), Sun Bin (31) en Wang Yanping (52). Volgens Hansen moes die drie Chinese verlede week in 'n Johannesburgse hof op klagte van wildstropery verskyn het, maar het nie opgedaag nie.

“Ons het 'n versoek van die intelligensie-afdeling van SanParke ontvang om op die uitkyk vir die drie te wees wat hulself moontlik in Namibië kan bevind,” het Hansen gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!