Drie hoera's vir eerste #Festival!

Henriette Lamprecht
Sowat 4 000 mense het oor drie dae die #Festival by die SKW-gronde in Windhoek besoek waar honderde skoolkinders by van praktiese demonstrasies en beroepsvoorligting tot sprekers gebaat het om hul toekomsplanne ingelig en doelgerig te beraam. Deel van die #Festival was onder meer die kroning van Mej. Hoërskool Namibië, die koorkompetisie en die Somerfees met kunstenaars soos The Voice SA se Fatman, Adam en uit plaaslike bodem Monique English en Just Jack.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!