Drie in een vir hengelaars
Drie in een vir hengelaars

Drie in een vir hengelaars

Otis Finck
Deelnemers aan die Hentiesfees se gewilde hengelkompetisie gaan vanjaar weer 'n driedubbele slag slaan.

Leon Krauze, een van die ­organiseerders van die ­kompetisie, het bevestig hul kaartjies gee hulle ook Saterdag toegang tot die feesterrein en deelname aan die geluks­trekking wat die ­Hentiesbaai-hengelklub aanbied.

Die kaartjies kos N$170 en is by die meeste visgereiwinkels en sommige vulstasies beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!