Drie maande om misdaad nek om te draai

Volgens die Namibiese polisiehoof sal daar afgereken word met beamptes wat lui, korrup of dronk is.
Tanja Bause
Tanja Bause – Die hoof van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, het polisiebeamptes drie maande gegee om van misdaad in Windhoek ontslae te raak. Só het hy giste
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer