Drie sterf in ongeluk naby Otji
Drie sterf in ongeluk naby Otji

Drie sterf in ongeluk naby Otji

Francoise Steynberg
Drie persone is vanoggend in 'n gru-ongeluk buite Otjiwarongo dood.

Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie van die Otjozondjupastreek, ao. Maureen Mbeha, het die ongeluk 7 km suid van Otjiwarongo op die pad na Okahandja plaasgevind.

"Drie voertuie was in die ongeluk betrokke en drie mense het gesterf. Twee mense is op die toneel dood en 'n ander slagoffer het in die hospitaal op Otjiwarongo gesterf," het Mbeha aan Republikein gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!