Drie sterftes, 51 nuwe gevalle
Drie sterftes, 51 nuwe gevalle

Drie sterftes, 51 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met drie tot 3 349. Gister is 51 nuwe gevalle aangemeld waarvan die meeste in Khomas was. Onder die gevalle is
nege leerlinge, een student en drie gesondheidswerkers. Een persoon het een dosis van die Covid-enstof ontvang. Die aktiewe gevalle staan tans op 2 252 waarvan 210 in die hospitaal en 31 in die ICU is. Tot op hede het 204 142 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 100 944 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 95%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!