Drie voertuie vir renosterbewaring
Die Debmarine-Namdeb-stigting het drie voertuie ter waarde van N$1,5 miljoen aan die Red die Renosterfonds (SRT) geskenk. Die voertuie gaan help met patrollies en die monitering van renosters, asook met die opdatering van die databasis en stropery-ondersoeke. Van links is mee. Imme Hucke-Mcfarlane (Namdeb), Hannelie Turner (SRT), mnre. Daniel Kali ('n verteenwoordiger van De Beers in Namibië), Dansikie Ganuseb (SRT), Markus Lubbe (waarnemende uitvoerende hoof van Namdeb), Simson Uri-Khob (uitvoerende hoof van SRT), Martin Nawaseb (SRT) en Otto Shikongo (uitvoerende hoof van Debmarine Namibia). Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie