DRK gaan stembus toe
'n Vrou stap verby 'n verkiesingsplakkaat van pres. Joseph Kabila van die Demokratiese Republiek van Kongo in Kinshasa. Die teks op die plakkaat lui: "ons kandidaat, Joseph Kabila Kabanga." Kongolese sal na lank uitgestelde verkiesings uiteindelik aan die einde van 2018 na die stembus gaan. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie