DRK-vlugtelinge stroom na Osire
DRK-vlugtelinge stroom na Osire

DRK-vlugtelinge stroom na Osire

NAMPA
Bykans ‘n duisend vlugtelinge uit die Kivu-distrikte van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het sedert die begin van verlede jaar ‘n heenkome in die Osire-vlugtelingkamp in die Noorde gevind. Me. Josephine Nghimtina, die adjunkdirekteur van vestiging en ontvangs by Osire en Katima Mulilo, het tydens die herdenking van Wêrelddag vir Vlugtelinge verlede week gesê dié toestroming is weens voortgesette protes teen pres. Joseph Kabila van die DRK se lang termyn. Verlede jaar het 625 DRK-vlugtelinge by Osire aangekom en vanjaar tot dusver 359. Die kamp huisves ook vlugtelinge van onder meer Burundi, Rwanda, Nigerië, Kameroen en Zimbabwe. Die totale bevolking van Osire staan tans op 4 500 vlugtelinge en asielsoekers. Argieffoto Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!