Dronkbestuur so vasgevat

Die nuwe STAND-veldtog gaan daagliks 2 500 mense by 25 verskillende beheerpunte vir dronkbestuur toets.
Tanja Bause
Tanja Bause - Tot dusver het 420 mense vanjaar in padongelukke in Namibië gesterf, terwyl 4 001 beseer is. Dié skokstatistiek is deur mnr. Sidney Boois van die Padongelukkefonds
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer