Dubbele wenpunte vir Basson in wedvlug
Dubbele wenpunte vir Basson in wedvlug

Dubbele wenpunte vir Basson in wedvlug

Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek 'n wedvlug oor 450 kilometer vanaf Keetmanshoop gehou.

Steve Basson het beide wedvlugte gewen. Sy wenduif in die jaaroud afdeling het 'n ­gemiddelde spoed van 1412 meter per minuut gehandhaaf.

In die ope afdeling het sy wenduif 'n gemiddelde snelheid van 1394 m/minuut gehandhaaf.

Die plekke vanaf Keetmanshoop is soos volg behaal:

Jaaroud: Steve Basson eerste en tweede; Jaco Oberholzer derde en vierde; Marius van Zyl vyfde; PW Esterhuizen sesde tot negende; Ernst Blaauw tiende.

Ope afdeling: Steve Basson eerste, tweede, derde en vyfde; Jaco Oberholzer vierde en sesde; Wikus & Christelle Loots sewende; Gert Engelbrecht agtste en negende; PW Esterhuizen tiende.

Die klub se volgende wedvlug is komende Saterdag vanaf Karasburg (621 km).

Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!