Duisende leerlinge by loopbaanskou verwag
Duisende leerlinge by loopbaanskou verwag

Duisende leerlinge by loopbaanskou verwag

Dani Booysen
Die munisipaliteit van Windhoek se openbare busdiens sal môre en Vrydag, in samewerking met Namibia Media Holdings, elke dag 1 000 skoliere na die #Festival se loopbaanskou vervoer.

Hierdie 2 000 jong besoekers sluit leerlinge uit wat op eie stoom of saam met ma en pa die fees gaan besoek.

By die loopbaanskou, wat tot Saterdagoggend duur, sal 50 sprekers oor 50 verskillende beroepe gesels. Die minister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, dr. Iitah Kandjii-Murangi, sal die fees Vrydagmiddag amptelik open.

Toegang is gratis vir leerlinge in hul skooldrag of hul skool se sportdrag. Ander skoliere sal halfprys betaal.

Die hekke sluit elke aand om 20:00 al duur aktiwiteite tot later.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!