Duisende vier 500 jaar van hervorming
Duisende vier 500 jaar van hervorming

Duisende vier 500 jaar van hervorming

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die wêreldwye viering van die 500ste herdenking van die Hervorming het om 10:00 vandag (Sondag) by die Sam Nujoma-stadion in Katutura met 'n massadiens begin.
Honderde mense het van vroegoggend begin om die stadion vol te pak, terwyl die omriggende gebied soos 'n see van voertuie lyk.
Die diens duur tot 14:00, waarna middagetes bedien sal word.
Daarna begin die Ada dâ, wat beteken "kom ons vier".

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!