Dundee en MUN beding ooreenkoms
Dundee en MUN beding ooreenkoms

Dundee en MUN beding ooreenkoms

Dundee Precious Metals Tsumeb het Vrydag die suksesvolle bedinging van ’n salarisverhogingsooreenkoms met die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) aangekondig.

Die ooreenkoms maak voorsiening vir ’n jaarlikse aanpassing van 5,1% aan permanente werknemers op posvlakke van A1 tot C3 se basiese salaris en ander voordele.

Hier is mnr. Paulus Natangwe Heita, MUN-verteenwoordiger, met mnr. Pinihas Haimbodi, die takvoorsitter, asook die visepresident en besturende direkteur van Dundee Precious Metals, mnr. Zebra Kasete, en mnr. Linus Gwala, die maatskappy se menslike hulpbronne-direkteur.

Agter is me. Frieda Haleinge, mnr. Isai Nekundi, me. Martha Hakaye, mnr. Filip Lousi, mnr. Ileni Naikaku, mnr. Hailenge Hafeni, mnr. Ettiene Titus, mnr. Helmut Haukambe en mnr. Thinus Loftie-Eaton.

Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!