Dwelms: 132 vas in Desember
Dwelms: 132 vas in Desember

Dwelms: 132 vas in Desember

Tanja Bause
Volgens die Namibiese polisie is meer mense in Desember verlede jaar weens die besit van dwelms in hegtenis geneem as gedurende November. In November is 84 mense vasgetrek – waarvan 67 Namibiërs was – teenoor 132 in Desember. Van ­laasgenoemde aantal verdagtes is 119 Nami­biërs, nege Zambiërs en een elk van Angola, Duitsland, Suid-Afrika en Zimbabwe.

Beslag is verlede maand op dwelms ter waarde van N$375 860 gelê met dagga ter waarde van N$322 380 wat die meeste was.

In November is dwelms ter waarde van N$772 530 gekonfiskeer waarvan dagga ter waarde van N$413 390 die grootste ­hoeveelheid uitgemaak het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!