Een sterfte, 29 nuwe gevalle
Een sterfte, 29 nuwe gevalle

Een sterfte, 29 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-19-sterftes styg met een tot 3 996, ná die dood van 'n 90-jarige man wat tuis gesterf het. Gister is 29 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 3,6%. Dit sluit een leerling, een student en een onderwyser in. Die aktiewe gevalle staan op 2 686 waarvan 65 in die hospitaal en ses in die ICU is. Tot op hede het 435 020 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 369 035 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!