Een sterfte, 63 nuwe gevalle
Die totale getal Covid-19-sterftes styg met 15 tot 3 962. Agt was tuissterftes en nie een van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 104 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 7,2%. Die meeste was in Omusati en wel 16. Die aktiewe gevalle staan tans op 8 203 waarvan 140 in die hospitaal is. Uit laasgenoemde is 17 ten volle ingeënt. Uit die 16 gevalle in die ICU is twee ten volle ingeënt. Tot op hede het 420 263 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 357 901 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 93,5%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie