Een sterfte, 970 nuwe gevalle
Een sterfte, 970 nuwe gevalle

Een sterfte, 970 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 581, terwyl 970 nuwe gevalle gister aangeteken is. Dit is 'n positiewe koers van 35,2% en sluit 56 leerlinge 33 gesondheidswerkers, 12 studente en vyf onderwysers in. Die meeste gevalle is in Erongo aangeteken en wel 265. Die aktiewe gevalle staan op 7 132 waarvan 189 in die hospitaal en 14 in die ICU is. Tot op hede het 396 439 een dosis entstof ontvang, terwyl 334 707 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!