Eendeweer lui winter in
Eendeweer lui winter in

Eendeweer lui winter in

Sanet de Waal
'n Afsnylaag wat gevorm is deur die vermenging van koue, vogtige lug vanaf die Atlantiese Oseaan met warm, tropiese lug uit Angola, het gister vir nat toestande en laer temperature oor 'n groot deel van die sentrale kusgebied en binneland gesorg. Volgens mnr. Richard Nashikaku van die weerkantoor word enkele tot geïsoleerde buie steeds vandag oor die sentrale noordelike dele, dele van die Kunenestreek, asook Otjozondjupa, Erongo, dele van Omaheke en die oostelike dele van die Hardapstreek verwag. Riana Scholtz het dié foto geneem van ’n donderstorm die afgelope naweek by die Brandberg.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!