Eerste huise op Osona oorhandig
Eerste huise op Osona oorhandig

Eerste huise op Osona oorhandig

Augetto Graig
Mnr. Martin Brian Diergaardt en sy vrou, Belinda, staan met hul agt maande dogtertjie, Anabella-Rose, op die stoep van hul splinternuwe huis by Osona Village buite Okahandja.
Die eerste tien huise is vandag (Woensdag) aan die eienaars oorhandig. Die bekostigbare behuisingsontwikkeling word deur die staatsdiens se pensioenfonds, GIPF, ondersteun en gee voorkeur aan staatsdiensamptenare in uniform, maar verwelkom ook privaat kopers soos die Diergaardts.
Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!