Eerste stapmaat vir avontuurvrou, donkies
Eerste stapmaat vir avontuurvrou, donkies

Eerste stapmaat vir avontuurvrou, donkies

Francoise Steynberg
Ankia Vermaak (regs) van Aussenkehr het Woensdag vir 'n uur en 'n half saam met die Duitse avontuurvrou en kampvegter vir donkies, Ellen Horlebein (links), gestap. Sy was saam met haar twee langore, Jimmy en Johnny, op pad na Aussenkehr tydens haar lang staptog van 2 022 km van die Suide na die Noorde van Namibië. Ankia, se pa, mnr. André Vermaak, besturende direkteur van Silverland Vineyards by Aussenkehr, het gesê die donkies stap maar stadig. "Ons braai vanaand vir haar in die vlakte," het hy gesê. Ankia het gister aan Republikein gesê hulle het lekker in die veld gebraai en saamgekuier. Foto André Vermaak

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!