Eerste vrou in geskiedenis as nuwe lugvleuelbevelvoerder aangewys
Florentina Ndumbu (regs) is deur inspekteur-generaal Sebastian Ndeitunga as die nuwe bevelvoerder in die lugvleueldirektoraat van die Namibiese polisie aangewys. Sy is die eerste vrou in die geskiedenis van die Namibiese polisie wat dié pos beklee. Ndumbu vervang die voormalige lugvleuelinspekteur, Flip Blaauw (regs).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie