Ein Prosit op die burgemeester se Lederhosen
Oor minder as vier ure skop die 61ste Oktoberfees in die hoofstad af.
Om in die gees te kom vir dié jaarlikse bier- en jolytfees, het die stad se eerste burger, raadslid Muesee Kazapua, 'n tradisionele Lederhosen van Norbert Wurm (links), lid van die Oktoberfees-komitee en NBL se besturende direkteur, Marco Wenk (regs), ontvang.
Foto: Verskaf

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie