Eina in Alberton
Eina in Alberton

Eina in Alberton

Dani Booysen
Die Windhoek Draught Welwitschias het vanmiddag hul hardste bene nog gekou in die nuwe SuperSport Rugby-uitdaging.
In Alberton het die Goue Leeus 16 drieë teenoor die twee van die Welwitschias gedruk.
Eers in die 61ste minuut het Lesley Kim vir die Namibiese span gedruk, met 'n verdoelskop deur Theuns Kotze.
Kim het in die 73ste minuut weer gedruk. Die drie is ook deur Kotze verdoel, wat die Welwitschias 14 punte op die telbord besorg het teenoor die Leeus se 112.
Die tuisspan het halftyd met 49-0, sewe verdoelde drieë, voorgeloop.
Die Leeus se puntekaart:
Drieë - Tambwe, Sage (2), Venter (2), Reynolds, Du Preez (3), Sekekete, Gavor, Dayimani (3), Davids, Van der Walt
Verdoelskoppe - Reynolds 7, Masuku 8, Gavor 1

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!