Ekspo-happies
Ekspo-happies

Ekspo-happies

Henriette Lamprecht
• Die Eye Bike-inisiatief se parade met motorfietse, fietse en voertuie se wiele begin Saterdag om 09:00 teenoor Nedbank se tak in Onafhanklikheidsrylaan rol. Die parade is ook die amptelike bekendstelling van volgende jaar se ekspo­tema, Veilig Reis. Eye Bike is ’n inisiatief om motoriste meer bewus van motorfietsryers as padgebruikers te maak.
• Die Gemeenskapsmark vind Saterdag by die Newsprint-gemeen­skapstent plaas. Die mark spog met 19 uitstallers en sluit van pannekoek, samoesas, visgeregte, gevulde olywe, fynproewersouse, tuisgemaakte likeurs, koekies en gebak, koeksisters en beskuit, ingelegde vrugte en konfyt, plante, houtsneewerk, kuns en handwerk, kinderstoele, houtmeubels, keramiek, naaldwerk, bronswerk, sementpotte en juwele in. Besoekers kan ook hier vir die Shoprite Boerewors-kompetisie inskryf.
• Weerwenke vir vandag en môre:

VANDAG
Oggend: 13 °C
Middag: 24 °C
Later: 17 °C

MÔRE
Oggend: 12 °C
Middag: 23 °C
Later: 16 °C

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!