Elemotho op internasionale verhoog
Elemotho op internasionale verhoog

Elemotho op internasionale verhoog

Lloyd Zandberg
Elemotho, die Namibiese sanger en liedjieskrywer, skop die nuwe jaar met ’n opwindende musiekprojek in San Antonio, Texas, af. Windhoek is een van 11 internasionale susterstede van die Amerikaanse stad, San Antonio.
Musikante van dwarsoor die wêreld is uitgenooi om deel te wees van die 300 jarige viering van San Antonio se internasionale Sister Jazz Ensemble-uitruilprogram. Musikante van onder meer China, Duitsland, Mexiko, Japan, Spanje en Namibië sal deel van die Jazz Ensemble wees.
Op Saterdag 3 Februarie vind die finale konsert plaas. Elemotho en Suzy Eises verteenwoordig Namibië by dié konsert. Hierdie inisiatief is ‘n gesamentlike projek van die stad San Antonio (en hul gemeenskapsvennoot, Musical Bridges around the World) en Windhoek se stadsraad.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!