Elfjarige glo deur oupa verkrag
Luidens die polisie se misdaadverslag is verskeie verkragtings, asook inbrake en diefstal, oor die naweek aangemeld.
Vier gevalle van verkragting is ingesluit in die polisie se nuutste misdaadverslag wat Sondag uitgereik is.'n Seun van agt jaar is na bewering deur 'n 21-jarige verdagte, glo sy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie