‘Elisenheim-ontwikkelaar moet vir elektrisiteit sorg’
Die munisipaliteit sê ‘n opgradering is nodig om voorsiening te maak vir Elisenheim se groeiende vraag na elektrisiteit – ‘n verantwoordelikheid wat glo die ontwikkelaar s’n is.
Elvira Hattingh - Die Windhoek-munisipaliteit het gister 'n beskadigde kragkabel met ‘n nuwe een vervang sodat die Elisenheim-landgoed en die NaTIS Vallei-sakegebied weer elektri
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie