u2018Elke woord op sy pleku2019
u2018Elke woord op sy pleku2019

‘Elke woord op sy plek’

As jy nog nie dié debuut van die onlangs ontslape Cecile Cilliers gelees het nie, is die winter nét die tyd daarvoor.

Hoewel kortverhale die laaste paar jaar aan die agterspeen gesuig het wat betref fokus en publikasiefrekwensie, is dit ’n riem onder die hart dat dié verhale uit Cilliers se pen uiteindelik in boekvorm opgeneem is.

Soos Joan Hambidge in haar resensie skryf, is Die ou vrou en die priester ’n sjarmante en gevoelige bundel kortkuns . . . verhale van ’n ouer, lewenswyse mens met elke woord op sy plek. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!