Ella Abbott is niu00e9 vermoor, bevind polisie
Ella Abbott is niu00e9 vermoor, bevind polisie

Ella Abbott is nié vermoor, bevind polisie

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die 29-jarige me. Elna-Marie (Ella) Abbott is nie vermoor nie.
Haar jonger suster, me. Elzane Abbott (28), het gister bevestig dat sy deur die polisie ingelig is die ondersoek is afgehandel.
Dit het aan die lig gebring sy het Donderdagaand haar eie lewe op die treinspoor sowat 200 m vanaf die Game-inkoopsentrum geneem.
Abbott, wat as ''n "laggende sonksyn-mens" beskryf is, se onthoofde lyk is omstreeks 07:30 Vrydagoggend deur die masjinis van ’n naderende trein langs die treinspoor opgemerk.
Dit was nadat haar familie en vriende sedert Woensdagaand naarstiglik op Facebook na haar gesoek het.
Volgens ’n ingeligte bron was Abbott in ’n liefdesdriehoek gewikkel.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!