En al daai jazz . . .
Windhoek se jazzfees is onlangs by die Vintage-restaurant in Windhoek bekend gestel.
Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Kartina Hanse-Himarwa, was aan die woord en het gesê sy het ’n passie vir alle kunsvorme.
Die fees sal vanjaar op 3 November by Onafhanklikheidstadion in die hoofstad plaasvind.
Kunstenaars wat tydens die fees gaan optree, sluit in Lize Ehlers, Elemotho, Suzy Eises, die Sigera-jazzgroep, Sedney Haufoko, Damas Fusion, Catarina Duarte, The Soil en Zonke.
Lize Ehlers sal nommers op haar nuwe album, 5, met feesgangers deel.
Kaartjies vir die fees beloop N$250 en kan by Events Today gekoop word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie