En die wenner is . . .
En die wenner is . . .

En die wenner is . . .

Tanja Bause
Die wenners van die Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA) vir 2019 is gister tydens die amptelike ­opening van die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) aangekondig. Wolwedans Collection (Dune Camp) is die wenner in die akkommodasie-­kategorie. Die ander finaliste was Wilderness Safaris Desert Rhino Camp en Gondwana Kalahari Anib Lodge. In die kategorie­ vir toeroperateurs het Pack Safari vir Sense of Africa (Tourvest) en Wild Dog Safaris uitgestof. Op die foto is me. Lara Potma van Pack Safari en mnr. Jason Nengola van Wolwedans. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!